Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    Zumo 660 interface

    Ek het die Zumo 660 gekoop vir my GS1200 en nie geweet dat hy nie die interface het vir die kontrole op die handlebar. Om die kontrole te kan gebruik moet jy die BMW GPS koop. Is daar iemand wat kan peuter aan my Zumo  om die ding te maak werk?
  2. T

    Garies Fun Run 19 Oktober 2013

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=135066.0
  3. T

    Garies Fun Run 19 Oktober 2013

    Sien aangeheg
  4. T

    Perth to Sydney

    Finally. A lifelong dream is becoming a reality within a month from now. I'm leaving South African soil on the 5th of August for Perth and will collect a BMW GS1200 from Bikeroundoz the 7th. My itinerary: August 8th: Perth-Albany 420km August 9th: Albany-Esperance 475km August 10th...
  5. T

    Top Gun Fly-Inn/Rally Tsumeb, Namibia

    Any dogs going to the Top Fly-Inn/Rally in Tsumeb this weekend?
  6. T

    Anybody interested? Cape Town-Top Gun Rally/Fly Inn Tsumeb-Botswana

    Top Gun Rally/Fly Inn word gehou die naweek van 5-7 Julie 2013 in Tsumeb, Namibia. Ek beplan om daarvandaan na Vic Falls te ry en deur Botswana terug te kom. Totale afstand vanaf Kaapstad is 5500km. Ek het voorsiening gemaak vir 11 dae. Die akkommodasie is by backpacker lodges en sal ongeveer...
  7. T

    satellite phone

    anybody in the satellite phone bussiness?
  8. T

    toelie van garies......

    hello maters! goeie nuus vir sommige maar sleg vir die meeste is dat ek dit nie gaan maak vir die cederberg trip nie! volgende keer......!
  9. T

    WAAR KOOP EK DAAI TOP BOX

    hello alle willehonne!! waar koop ek daardie stainless steel box wat agterop die 1200 se gat sit?
  10. T

    wilddog adventure by die cederberge

    hello aan alle wille honne!! wie kan vir my meer vertel van die trip na die cederberge? ek en 2 van my maaitjies gaan vrydag middag daar aankom maar wat gebeur dan? is daar 'n biertuin/jol? en saterdagoggend? dan ry almal seker 'n draai en daarna? groetnis
  11. T

    UNHAPPIE CHAPPIE!!

    hi guys! just to let you know i'm still an unhappy chappie. its seven weeks now that i'm without my gs 1200. rob holder from bmw lifestyle organized me a loanbike but it was a 800st. roadbike. won't work for me. the roads here are still gravel. then i decided to buy a new one but the knock i...
  12. T

    angola

    lets hear how many of you guys have been to angola with a two wheeler!!
  13. T

    toelie van garies aka tuco

    ja, jy is reg. tuco van good bad ugly. maar ander reken weer dis tuco omdat ek tulie coetzee is. anyway eks van garies. en bakkies ek drink wiskhey maar brandewyn en coke is fokken lekker! my bike is/was 'n 1200gs. op die oomblik is hy in jhb. en nee, hy is nie gery tot daar nie maar gesleep...
Top