toelie van garies aka tuco

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tuco

Pack Dog
Joined
Feb 6, 2009
Messages
71
Reaction score
0
Location
Garies
Bike
BMW R1200GS
ja, jy is reg. tuco van good bad ugly. maar ander reken weer dis tuco omdat ek tulie coetzee is. anyway eks van garies. en bakkies ek drink wiskhey maar brandewyn en coke is fokken lekker!

my bike is/was 'n 1200gs. op die oomblik is hy in jhb. en nee, hy is nie gery tot daar nie maar gesleep! tydens die 10k diens is ontdek dat sy electronis nie so lekker werk nie. hamman se sparkies kon hom nie fix nie. toe pos hulle hom maar noorde toe.

sou graag 'n leenbike wou he maar bmw dink ek sal ok wees daarsonder.  hier sit ek nou al 'n maand in garies sonder my speelding. en hulle kan ook nie se wanneer ek hom gaan kry nie.

voor die 1200 het ek 'n dakar gery. wonderlike bike daai. bene net biekie kort vir die lang pad. is darem deur angola met hom. 

eers genoeg. dankie vir die geleentheid  >:D



 
Top