Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Current Baviaanskloof road and water crossing conditions?

    Anyone know how the route and water crossings look at the moment after the rain. I am planning to do the Kloof Thursday solo from Patensie side?
  2. A

    Gesteelde KTM 690 Enduro R ( 6000km )

    Een van my kliente het vanoggend ingestap en vertel van n moontlik gesteelde 690 wat in die Strand staan by n verdagte ou. Die ou is werkloos en die fiets se ignition drade is geknip. Die fiets het klaarblyklik +- 6000km op. PM my as dit moontlik joune kan wees om kontak te maak.
  3. A

    SOLD - BMW R1200 RT ( Low Kilo's ) R70000

    Pristine condition with only 34000km 2005 Model Service and maintained by Donford Stellenbosch. Extra's include Touring Screen + Original, Extended Footpegs, Low Seat + Original Seat. Full set of Original BMW Panniers, Top Box & BMW Tank bag. ESA Suspension, ABS, Electric Windscreen &...
  4. A

    KTM 690 LED TURN SIGNAL INSTALLATION

    Ek het hulp nodig met die opkoppel van die drade van die LED flikkerligte asb? Die standaard relay wat op my 690 is het 2 pins maar die KTM powerparts se LED kit se relay het 3 drade wat uit kom? Hoe nou gemaak? Daars n bruin draad, oranje/swart & oranje/geel?   
  5. A

    Kontak nommers in n noodgeval?

    Ek het vandag weereens gehoor van biker wat 60km vanaf Sutherland geval het en na erenstige beserings ure lank in die veld moes le tot hulp ontbied kon. Nou ek het nie al die feite nie, maar soos ek verstaan was n groot deel van die probleem die onvermoe om kontak te maak met die nooddienste. Ek...
  6. A

    KTM 500 XC-W Adventure?

    I am looking to buy a new 690 and kit it out for a bit of adventure riding but.......I got a little devil on my ear whispering about looking at the new 500 XC-W  >:D for a adventure bike... Is this a completely crazy idea or would it be possible to make a 500 road worthy, get a Hyde screen on...
  7. A

    KAWASAKI 650 ER6F for sale R39500 SOLD!

    * Very easy & comfortable to ride   * Leo Vince performance exhausts * Low ride high * 650cc 2 cylinder with lots of torque * Brand new rear tyre * Chain & sprockets in good condition * Full service history * Bike is exceptionally clean & neat. * 21000KM Call Leon 0824601089 A/H
  8. A

    KTM 640 ADV (2006) -SOLD!

    * Exceptionally well maintained * Full service history @ Superbike Solution * Paintwork in very good condition * Chain & sprocket 100% * Tyre still good, new front tyre * Include a xtra set of 70/30 on/offroad tyres * Tank bag included * All original KTM manuals and carry bag included...
  9. A

    Sunday the 11th - Peregrine to Baardskeerdersbos

    We meet up at Peregrine farm stall @ 8h00 and make our way to Baardeskeerdersbos for lunch. Route will be via Highlands, some back roads in the Karwyderskraal area, Tesselaarsdal, Stanford and then to Baardskeerdersbos. Rain or no rain the trip will happen. All welcome  :ricky:
  10. A

    MONSTER FENDERS FOR YOUR HILUX EN FORD RANGER

    I have a these sets still available @ R5900 per set. 1 x Hilux Vigo 1 x Hilux SFA 2 x New Ford Ranger Contact me 0824601089 Leon Strydom
  11. A

    Sondagoggend ontbyt in Greyton

    Almal welkom die wat wil join ons kry mekaar by Peregrine farm stall 8h00 en 8h30.
  12. A

    KTM 640 ADV na 690...

    Is daar enige manier wat n 690 motor in die 640 sou pas? Ek weet die kettang, remme, pyp ens sit aan die teenoorgestelde kant, maar dit lyk of dit iets is waarom jy sal kan werk. Ek neem aan die groot vraag sal seker wees of die motor in die frame sal pas? Wat anderste sou mens moet na kyk...
  13. A

    Hulp met laai van Garmap asb?

    Ek het n Garmin GPSMAP 62sc gekoop met die Garmap Southern Africa Topo & Rec kaart. Ek het geregs op die setup en die hele storie maar nadat ek die nuwe kaart se lisensienommer/serialnommer ingesit het gee hulle vir my n " server error 500 " . Ek kan oor nie op Garmin se websit op " mygarmin "...
  14. A

    TYRES, METZELER FOR SALE

    Good condition as seen on photo's 90/90-21 & 140/80-18 R450 each Call Leon 082 4601089
  15. A

    Highlands/Teslaarsdal Trippie

    Hiers n paar fouties van ons trippie gister. Eers lekker gespeel in die Highlands en toe Gabrielskloof toe vir n ontbyt. Van daar af agter Dassiefontein deur tot by Hemel en Aarde en n vinning sirkel trip deur Teslaarsdal toe vir iets vir die keel. Oop ketels terug Karweiderskraal pad af en...
  16. A

    ON TOP OF THE WORLD!

    Ek en drie ander krimmenele het vanoggend so bietjie in die Highlands omgewing gaan speel. Dit was een van daai perfekte Kaapse winters dae en ekt gedink ek moet hierdie kiekies deel..... 
  17. A

    TANKSLAP OP KTM 640 ADV

    Wonder of iemand my so bietjie kan raad gee? Ek vind die laaste tyd dat as oor n klipperige gedeelte op n grondpad ry die KTM meer geneig is om sy kop te skud. Ek het nie regtig enige iets verander aan die setup nie maar ek ry wel bietjie harder met die dat ek meer gereeld ry en gemakliker voel...
  18. A

    GRABOUW - STORMVLEI SOLO TRIPPIE

    Net na 7 kies ek en die Katoom pad Botrivier se rigting. Van daar via Van der Stel pas na Villiersdorp. 
  19. A

    Wie is almal so gelukkig?

    Kyk ek is nie n lanie of so iets nie maar hel, ek het gisteraand weer besef ek is n gelukkige bliksem! Julle sien ons het so paar maande terug Grabouw toe getrek vanaf Somerset Wes en bly nou op n plaas, so paar tree van waar die grondpad begin op die Highlandspad wat Kleinmond se kant toe...
  20. A

    Goeie diens van ADV Rider

    Gee hulle gerus n lui vir enige bike accessories, diens is vriendelik, hulpvaardig en pryse billik. Ek het n paar crashbars en ekstras baie hulle gekoop vanoggend. Die kerel se winkel is tot die dak gestok en ek is sommer weg daar met goed wat nie eens van plan was om te koop nie, maar hoe lank...
Top