Hulp met laai van Garmap asb?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

African child

Pack Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
219
Reaction score
0
Location
Highlands - Grabouw
Bike
KTM 690 Adventure
Ek het n Garmin GPSMAP 62sc gekoop met die Garmap Southern Africa Topo & Rec kaart. Ek het geregs op die setup en die hele storie maar nadat ek die nuwe kaart se lisensienommer/serialnommer ingesit het gee hulle vir my n " server error 500 " . Ek kan oor nie op Garmin se websit op " mygarmin " in gaan nie hulle se ook daar dis af vir maintenance. Is dit korrek of doen ek iets verkeerd?
 
Top