Eerste CABC 2020 reccie is gedoen maar ry alweer more op die volgende een om vir al die manne wat deelneem n great ride te gee, iets wat almal sal onthou :3some:
Paaie op plase is gery en die mees beeldskone karoo is ervaar, almal was dit eens gewees dat hierdie CABC gaan epic wees :ricky:
Ek...