NAM, BOTS TOOER (16 Dae oor die 6000 km)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

hennielowe

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
1,237
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
BMW R1100GS
NAM, BOTS TOOER (16 Dae oor die 6000 km)

OK :thumleft:

Sal dit reg post, ek doen n toer vanaf Kaapstad deur Nam en Botswana terug na Kaapstad toe wat 16 dae sal wees. So ver is ons vier fietse en n back up voertuig wat ry. Ons gaan konsentreer op Etosha en die Delta.

ERICTOUR.png


Daar is egter n stukkie pad wat my aan die dink het:

DOBEBORDER.png


Ek was nog nie oor die grens hier gewees nie en die T4A se net slow gravel road ??? ??? ??? As ons die pad vat sny ons n hele stuk uit wat ons meer tyd by die delta gee :thumleft:

DIS DIE STUK WAT EK WIL UITSNY

dobe1.png


As enige iemand weet van die area post asb!!
 
Top