Ek is self die naweek oppad Cederberge toe, ry egter al vanmiddag met die bike. Sal jou seker sien in die verbygaan, ek is oppad Sanddrif kampterrein toe.
Ek het 'n baie goeie kaart van die Cederberge wat al die klein padjies aandui, raai dit sterk aan. Dis van "the map" (www.themaps.co.za). Jy...