Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    SCORPION RALLY 2010 - BEAUFORT WEST - 30 April / 1 & 2 Mei

    Hi Deon. Bly julle kom weer. Jou broer het klaar ingeskryf. Skryf online in op www.scorpionrally.co.za om in aanmerking te kom vir R 1000.00 pre-entry draw. Groete en laat weet nog Wilddogs.
  2. K

    SCORPION RALLY 2010 - BEAUFORT WEST - 30 April / 1 & 2 Mei

    Hi Fudmucker. Sorry to hear about what happened. I think we have changed the way that the traffic cops think and behave since we started with our rallys. Why don't you want to come and enjoy a lekka Beaufort West Jol!!!
  3. K

    SCORPION RALLY 2010 - BEAUFORT WEST - 30 April / 1 & 2 Mei

    Dankie. Dit gaan lekker wees om julle hier te he. Groete
  4. K

    SCORPION RALLY 2010 - BEAUFORT WEST - 30 April / 1 & 2 Mei

    Dit is alweer amper tyd vir ons 4de Scorpion Rally. Ons beplan een groot jol vanjaar. Lucky draws is as volg 1st R 10 000.00 2de R 5 000.00 en R 1 000.00 vir pre-entry op die Vrydag aand. Daar gaan hierdie jaar meer vermaak wees, sal later daaroor skryf. Hoop ons sien julle almal hier in...
  5. K

    Scorpion Rally 17 - 19 April 2009. New Thread.

    Julle moet veilig ry, sien julle almal by die Scorpion.
  6. K

    SCORPION RALLY 2009

    Kom ons kyk wie kan en wie kan nie die naweek. Ek dink dit gaan nogal interessant wees. Veilig ry julle.
  7. K

    SCORPION RALLY 2009

    Hi. Dit is nie moeilik nie. Dit is net ontsettend mooi omgewing. Jy sal dit baie geniet. Indien daar enigsins moeilike plekke is sal daar genoeg hulp vir jou wees. Sie uit om julle hier te he.
  8. K

    SCORPION RALLY 2009

    Foto van Groen roete in Nuveld Berge
  9. K

    SCORPION RALLY 2009

    Ek verkies maar net om te kyk
  10. K

    SCORPION RALLY 2009

    Nog 'n foto van Teach terwyl op burnout slab
  11. K

    SCORPION RALLY 2009

    Ja die Quartermile is baie spannings vol.  Twee jaar terug het John Peel van De Rust sy fiets geflip met wegtrek. Hy is 79 jaar oud en het gelukkig nie baie seer gekry nie.
  12. K

    SCORPION RALLY 2009

    Ja Deon ons het klaar jou inskrywing. Julle moet veilig ry. Sien uit daarna om julle hier te he.
  13. K

    SCORPION RALLY 2009

    Baie dankie, jy moet veilig ry. Ons sien daar is omtrent 10 van julle wat kom.
  14. K

    SCORPION RALLY 2009

    Hi Julle. Hoop ons sien julle almal in Beaufort Wes by die Scorpion Rally. Ons glo julle sal dit baie geniet. Ons het kroning van Mnr & Mej Scorpion asook beerdown Vrydagaand. Vir die manne met dual purpose bikes het ons een lekker roete Saterdag oggend na Mass ride. Die van julle wat dit nog...
  15. K

    Scorpion Rally 17 - 19 April 2009. New Thread.

    Ons hoop ons sien al die Wild Dogs in Beaufort Wes. Dit gaan baie lekker rally wees. Skryf in op www.scorpionrally.co.za teen R 120.00 voor 13 April 2009. Daarna kan slegs by hek ingeskryf word teen R 150.00. Sien ons wil julle geld ook spaar. Dit gaan 'n lekker Karoo Jol wees. Groete Pierre en...
Top