SCORPION RALLY 2009

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 9, 2009
Messages
16
Reaction score
0
Location
Beaufort West
Bike
Honda XL1000V Varadero
Hi Julle. Hoop ons sien julle almal in Beaufort Wes by die Scorpion Rally. Ons glo julle sal dit baie geniet. Ons het kroning van Mnr & Mej Scorpion asook beerdown Vrydagaand. Vir die manne met dual purpose bikes het ons een lekker roete Saterdag oggend na Mass ride. Die van julle wat dit nog nie meegemaak het nie, het die Karoo nog nie beleef nie. Vir diegene wat meer hou van opwinding hou ons 'n quatermile net buite dorp. Dit is een van ons hoogte punte. Die middag gaan ons games vir vermmaak he by Skougronde. Burnouts op sement slab. Kom geniet een van die lekkerste jolle in die Karoo. Gaan in op ons web htt://www.scorpionrally.co.za vir meer inligting asook om in te skryf. Onthou indien julle inskryf is dit R 120.00 voor 13 April 2009, daarna is dit R 150.00 by die hek. Groete die Karoo Scorpions
 
Top