Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Wanted: Urgently looking for KTM 990 seat

    Ek het ook 'n Oranje seat, maar is in Pretoria.
  2. P

    Looking for a Triumph

    Die Scrambler 900 is ook op my lys. Die bike het baie karakter. Sterkte.
  3. P

    Wanted: BMW GS1100 Seat

    Ek is opsoek na 'n BMW GS1100 seat. Dis vir 'n pel, sy bike was op sy trailer en die seat het in die ry af gewaai.
  4. P

    Amazing new technology for bikers

    Watse kak kan mense nie alles uitdink nie!!!!!!!!
  5. P

    Superbike Head On Collision

    Wie de fok gaan nou so iets opstel?? Ek hoop die ou wat dit veroorsaak het is goed gebliksem! 99% van die tyd is dit Superbikes.
  6. P

    New Member Introduction

    Hey, lekker Simon of Slime. Dit lyk of julle baie lekker gespeel het. Nee wat ek dink Celeste het hierdie rondte verloor. Nou moet jy net jou spaargeld losmaak. Ek dink die trip Mauritius toe sal die trick finaal doen. Nou's ek bly ek's nie meer jou buurman nie, anders was ek die vark in die...
  7. P

    Hammocks for motorbike journeys

    Gooi 'n stuk plastiek oor jou goed, maak 'n plan. Wat kos die hangmat?
  8. P

    Wanted: Giant Loop, Great Basin

    Jy kan sien hier is 'n klomp ouens op die forum wat nie kan bike ry nie, want 'n bike ryer kak en kerm nie so oor stront nie. Dis nie te se as jy 'n bike het jy kan bike ry nie.  :imaposer: Het niemand nog hulle mind gechange oor 'n GL nie. O ja, onthou die afslag op die intrap slag!
  9. P

    Wanted: Giant Loop, Great Basin

    Het enigiemand 'n Giant Loop Great Basin waarvan hulle wil ontslae raak?
  10. P

    2009 KTM Adventure

    Ek sien jy het 2 identiese bikes te koop.
  11. P

    Helmet cameras. Are they worth the money?

    Na ek ook na elke kamera op die mark gekyk het, het ek die week 'n Drift HD170 gekoop. Dit lyk of dit die beste kwaliteit kamera op die mark is vir bike ryers. Ek het hom nog nie gebruik nie, maar gaan volgende week op 'n Namibie trip om hom te toets.
  12. P

    Karoo Boere rally

    Klink vir my na 'n baie goeie idee.
  13. P

    Namibia - April 2011

    Al die gepraat oor Namibie maak my nou so lus, ek kan nie meer wag nie!! :ricky:
  14. P

    Namibia - April 2011

    Ons gaan 21 April - 2 Mei. Twee KTM990 Adv. Ons het nie 'n vaste skedule nie en vat elke dag soos hy kom. Ons wil probeer om Van Zyl's en die Marienfluss, Ruacana na Epupa ens. te doen sonder back-up. Sal maar sien of dit gaan werk aangesien petrol die groot issue is.
  15. P

    Van Zyls Pas & Marienfluss in Namibie

    Ons doen nou die einde van die maand 'n trip deur Namibie en sal graag Van Zyls Pas en die Marienfluss wil doen. Ons gaan dit egter sonder backup doen en gaan dus nie genoeg petrol he nie. Het enige iemand dalk kontakte in daardie deel van die wereld, wat vir ons petrol op Epupa en Otjinungwa...
  16. P

    For sale - BMW City Pants. New, large

    Hi Aprilian, ek het 2 x large, so kort nie nog 'n paar nie maar as dit 'n bargain is vat ek dit. Watse prys het jy in gedagte?
  17. P

    ATG 30lt backpack review

    Oetie, waar koop 'n ou die sakke?
Top