Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Jakkals

    Is tegnologie altyd so goed en veilig ? (Geen brand bashing op die fabrikaat)

    https://www.facebook.com/1174564497/posts/10223312848067510/
  2. Jakkals

    Test between the big DS bikes.

    Use Google translater to translate. https://motos.coches.net/noticias/bmw-r-1200-gs-adventure-honda-crf1000l_africa-twin-ktm-1190-adventure-r-yamaha-xt-1200-z-super-tenere-comparativo-trail-offroad-2016
  3. Jakkals

    Ek sal like om hier te gaan ry.

    Dit kan net lekker wees, mooi omgewing. https://vimeo.com/209060398
  4. Jakkals

    Arai Tour X - tinted visor (SOLD)

    Tinted screen vir Arai Tour X, screen is vir kort tydperk gebruik dus het hy die normale merke waar hy skanier maar verder in goeie kondisie. R 400, 00
  5. Jakkals

    Motorfiets ryer van Oudtshoorn skiet homself.

    Hartseer dinge wat die laaste tyd in die motorfiets wereld gebeur het. Ek vra myself altyd, wat het fout gegaan dat iemand so vêr sal gaan. Die man het blykbaar eers 'n koeldrank klaar gedrink en toe die daad gepleeg, dus glo ek hy moes baie na gedink het voor hy die finale besluit geneem het...
  6. Jakkals

    Sien Mosambiek het ook 1190's

    Het die 1190 gesien in Moz net voor Maputo, aftermarket exhaust en dit lyk asof die eienaar nog die 1190 moet gewoont raak.
  7. Jakkals

    Wie se S10 is die ?

    Hy het 'n WD sticker. Hy het 'n voubare gearlever en ek wil graag uitvind waar hy dit gekry het.
  8. Jakkals

    Gaan ry manne, ons het mooi weer !!!!!

    Weet nie hoekom ons so kla oor 'n ligte briesie nie. 😅😅😅 https://m.youtube.com/watch?v=tHR1qGQL9SQ&feature=share
  9. Jakkals

    Zumo 590, klank pateties teen oor Zumo 660 ?

    Ek het my 660 vervang met 'n 590, die 590 is 'n great GPS en ek geniet hom,  maar ek het een probleem met hom, as ek hom in die car mount gebruik in die kar is sy klank heeltemal te sag vir my, ek weet ek is half doof maar die 660 kon ek duidelik gehoor het waar ek sukkel met die 590. Is die...
  10. Jakkals

    Gipraltar Stage 6

    Hier is stage ses.
  11. Jakkals

    Jakkals se S10 is in die mark.

    2014 XT 1200 ZE 24 000 km ( gebruik nog die fiets so km kan verander) Ongeluks vry, nie eers om geval nie Prys, ek wik en weeg nog of ek hom met ekstras of sonder dit sal laat gaan, dus sal ek oor die naweek op 'n prys besluit. Ek sit hom solank hier op maar sal hom laater op die "for sale"...
  12. Jakkals

    MT 07 Tenere, is hy op pad ?

    Lyk nogal k@k sonder sy plastics ens maar dit kom seker laater sodra die alles klaar getoets is. Hoop nie dit is weer 'n rumor nie maar ek glo nie Yamaha gaan te lank wag nie.
  13. Jakkals

    Beste plek om "action cam" op helmet/bike te mount.

    Die Jakkals het vir sy verjaarsdag 'n action cam gekry by Nadine, 'n Ghost Drift S. Ek is maar dom met die goed maar het al baie gesien party mount die cam's bo op hulle helmets en ander aan die kant, so hoekom en waarom mount almal op verskilende plekke, waar is die beste plek en hoekom in jou...
  14. Jakkals

    Karoo draaitjie

    So met die weer wat begin beter raak hier in die Kaap en 'n lang naweek ook nog daarby begin die Jakkals planne maak. So besluit ons dat ons vir 'n slag met die "Offroad Trailer" wat ons so min gebruik gaan kamp en net lekker rustig wees.  Al die nodige reelings word getref en die wa word...
  15. Jakkals

    Hoe laai mens 'n battery ?

    Ek het vir my 'n maintenance charger gekoop soos op die foto wat ek wil gebruik om my kar en bike se battery gelaai te hou,  ek weet dit is nie in die klas van C Teck nie maar so ook die prys ook. Nou is my vraag, ek lees in die manual dat mens jou battery eers moet ontkoppel om moontlike skade...
  16. Jakkals

    1200 GS/LC teen 120 km/hr agter in 'n stil staande S10 vas gery.

    Die ouens kan bly wees hulle leef nog om die storie te kan vertel.
  17. Jakkals

    X Kulcha riding pants (SOLD)

    Broek is splinter nuut en nog nooit gedra nie, Blou denim en size 38 (Short Leg) 'n Bargain teen R 850.00
  18. Jakkals

    Riding Jacket

    Baadjie is soos nuut, nie meer as een of tweekeer gedra nie, was my pa se baadjie gewees wat hy veronderstel was om te dra as hy op sy scooter gery het maar dit het nooit gebeur nie en hy het ook nie meer die scooter nie. Op die foto lyk dit asof daar 'n ligte kol op die baadjie is maar dit is...
  19. Jakkals

    Party mag maar speel.

    Nice video, https://www.youtube.com/watch?v=EpbtWNpwUUw
Top