Hoe laai mens 'n battery ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,514
Reaction score
123
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het vir my 'n maintenance charger gekoop soos op die foto wat ek wil gebruik om my kar en bike se battery gelaai te hou,  ek weet dit is nie in die klas van C Teck nie maar so ook die prys ook.

Nou is my vraag, ek lees in die manual dat mens jou battery eers moet ontkoppel om moontlike skade aan die altenator te voorkom maar tog kom die laaier met couplers wat jy permanent op die battery kan los om dan agterna vinnig te kan koppel.

So, is dit regtig nodig om die battery hetsy kar of motorfiets te ontkoppel voor ek die laaier koppel of noem hulle dit maar net in die laaier se manual om hulle self te beskerm ?

 

Attachments

  • 2015-07-19 10.16.51.jpg
    2015-07-19 10.16.51.jpg
    489.7 KB · Views: 245
  • 2015-07-19 10.16.24.jpg
    2015-07-19 10.16.24.jpg
    479.1 KB · Views: 239
Top