Zumo 590, klank pateties teen oor Zumo 660 ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,518
Reaction score
125
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het my 660 vervang met 'n 590, die 590 is 'n great GPS en ek geniet hom,  maar ek het een probleem met hom, as ek hom in die car mount gebruik in die kar is sy klank heeltemal te sag vir my, ek weet ek is half doof maar die 660 kon ek duidelik gehoor het waar ek sukkel met die 590.

Is die 590 se klank maar so swak teenoor die 660 of is daar 'n probleem ?
 
Top