Yes was gou vanaand by die speel plek, daar was ouens wat besig om die pad te merk, hulle het gese ons moet op die sand ry, ok wroom :ricky:
Janee wat 'n awesome aand, ons het van daar af na die treinspoor gery, toe al die pad om toto by sulke damme, super baie sand. Toe besluit ons om te gaan...