Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    WANTED: XL DS Helmet asb

    Hi eks opsoek na n amper nuut of nuwe DS helmet vir my groot kop want ekt weer bike gekoop. Arai Tour X of Shoei Hornet sal doen asb??? XL asb!!
  2. W

    Honda TRX 90

    My dogtertjie se TRX 90 is te koop. Is nog op oorspronklike voor bande, ek het nuwe agter bandjies opgesit daarna het sy seker twee keer gery. Semi Auto, R16500 of naaste kontant aanbod. WhatsApp my vir fotos asb. Hys nog baie mooi. Nogal n klein rats quad, dink dis n 4 spoed. Ek het hom...
  3. W

    WANTED Suzuki LT 80

    Weet enige iemand asb waar ek so een kan kry vir my dogtertjie asb asb?
  4. W

    2013 KTM 990 - PRICE DROP !!!!!!!

    Hallo al die honne maters! My bike is te koop, wit 990, ja daai mooies en die een is bitter mooi  :thumleft: Akra pype, wide footpegz, camel toe, serviced by Dux 300km terug, tyres is halfsluit, 23000km opi klok, ktm tankbag, carrier plate. Ek het net fotos opi foon so ek kan hulle WhatsApp met...
  5. W

    2011 KTM 990 R te koop - MOOIE!!!

    Jis manne, Kawalla se 990 R is te koop, hierdie is werklik n merkwaardige en netjiese bike! Die fotos sal vanself spreek. Sy prys is R120,000 nie ohb nie en ons kan aflewer in Kaap. Geniet die eye candy ouens en vrouens👍🏻 Sent from my iPhone using Tapatalk
  6. W

    2013 BMW F800GS ADV - R110k BARGAIN - SOLD!!

    My 800 Adventure te koop, spotless, Beige kleur, nuwe Pirelli voor tyre, agter Mitas nog goed. 8800km opi klok, nuwe bashplate, 2 finger levers, cameltoe, Enduristan tankbag en headlight covers. Ook nuwe Booster plug installed. Gaan groter bike koop, ek sit hierdie een vrek. High spec met LED's...
  7. W

    WANTED 2-finger levers 990

    Wie kan help met n stel kort levertjies vir 990 ?? Dankie, waardeer!
  8. W

    Wie help ons DIK manne met klere

    Hallo julle almal, eks slag lus om vir my n ordentlike broek en baadjie te koop. Broek sal wees 3XL tot 4XL en Baadjie ook seker 4XL. Wie kan help daarmee asb??  :thumleft:
  9. W

    Wanted: Honda XL 185 Clutch Kabel asb

    Kan iemand help, Kawala soek n clutch kabel vir n XL 185 wat hy vir die laaitie gekoop het asb  :deal: :thumleft:
  10. W

    KTM 990 Clear screen WANTED PLZ

    Middag brakke, ek soek asb iemand wat my kan help met n standard clear screen vir n 990?? Ek soek ook moontlik Rally ligte of moet die bike se kop heel oorgedoen word? En ook wie al mods gedoen het met twee Dakar rally style pype groot asb? Dis vir Kawala opi forum, hy wil sy fiets in iets...
  11. W

    2011 990 Adventure KTM 4 sale-met kiekies nou! R95000 SOLD!!

    Jis manne en tewe, het die fiets deur Stoetie gekoop, ek verstaan dis Boere se seun se fiets gewees, ek gaan hom swaai net as ek die prys kry wavoor ek hom laasweek gekry het. Ek jeuk want daar is n pragtige R wat ek jag. Hierdie een het die volgende Xtras met 29000km opi klok: HID voorlig...
  12. W

    SS2500 Urge Overkill Helmet 4 sale met peechas

    Kawala se splinternuwe SS2500 Urge Overkill XL helmet te koop, eenkeer gedra. R3000 onco. Ek kan fotos Whatsapp  :thumleft:
  13. W

    WANTED: Neckbrace

    Iemand nie groot asb n neckbrace wat verlate le nie asb? Vir my buurman  :thumleft:
  14. W

    SOLD-2008 Kawasaki KLX 450 - SOLD

    Jis manne en maninne, rientjies en tiefies  :peepwall: Baie mooi Kawasaki KLX 450 te koop, nuwe agter tyre, UFO voorliggies, het hom so gekoop. Kan fotos sms of whatsapp, start baie maklik, electric start en kickstart. R18500  :thumleft: BARGAIN!!!! Net vir hierdie week, kan reel dat hy tot in...
  15. W

    Opsoek na plaas quad

    Hi mede honne en vrinne maters!! Hoop als is goed. Eks opsoek na n mooi opgepaste Suzuki Ozark 250 tipe / Honda 300 Foreman tipe 4wiel bike vir die plaas. Laat weet as iemand groot miskien een het verkieslik in die Weskaap. Ek waardeer by voorbaat  :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
  16. W

    Metzeler Karoo 3-SOLD

    Hi honne maters, ekt een brand new 150/70/17 Karoo 3 agtertyre te koop, was nogi op n bike nie, nog sy stickers op. R1300 en ek kom Saterdag Kaap toe as ek hom vir iemand kan saambring  :thumleft: Gooi n pm en hys joune!
  17. W

    Helmets 4 Sale

    Hi manne en maninne, ek het 3 helmets om te verkoop, al3 is redelik nuut/min gebruik. Vir n vriend het ek n VR-1 helmet size 57/58. R500.  Dan het ek n AMA pienk vroue helmet Small 2keer gedra vir R750. (MX helmet) Ek probeer fotos laai  :thumleft: Shoei is verkoop.
  18. W

    Koes Rally 2014

    Vir die manne wat belangstel!
  19. W

    SOLD-Enduristan Tankbag vir 990-SOLD

    More manne en maninne, ek het n splinternuwe Enduristan Sandstorn 2S Tankbag te koop, by Chris Louw gekoop op forum maar nooit gebruik voor bike verkoop is nie. R1000 dan is hy joune postage ing.  :thumleft:
  20. W

    2010 Suzuki RMZ 450 - 35k

    More Honne en Honninne, pel van my wil sy 2010 Suzuki RMZ 450 verkoop. Fiets is in baie baie goeie kondisie. Hy soek 35k wat ek dink n redelike goeie prys is in die kondisie waarin die fiets is. Geen races gedoen, net naweek pret gehad. Hy het n paar fotos gemail maar ek kry dit nie gelaai nie...
Top