hallo.
vandat my bike op sy sy gele het dat ons hom kan fix lek my battery water... hy piss alles op die frame uit en neuk nou alles op en maak dit lelik... drKLR het gese dit sal regkom maar lyk my dit raak nou erger... kan ek my battery fix dat dit ophou??? of wat? dis n nuwe een en ek kan nie...