mcpan
Race Dog
Wild Dog Adventure Riding > Commercial section > Trade, Buy and Sell (small ads) (Moderator: michnus) > Two Dual Purpose Helmets
ek het sat toe die helmut gaan koop en hy is in n baie goeie toestand... toe ek hom aanpas het hy so lekker gesit... bietjie styf maar heel lekker, toe ek ry het hy my begin druk en sit nie so gemaklik... ek dog dis maar ek wat grootkop kry maar dit was n negatief,
nou. voor ek hom opneuk en soos n maniac op grond rond neuk, sou iemand graag die large helmut wil koop, R1000.
die medium is klaar weg...
my KBC is n L (59-60cm) hierdie is n L (59-60cm)
ek dink ek het dalk n wierd kop
(hoe sit mens n link hier???)