battery leaking

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

mcpan

Race Dog
Joined
Aug 21, 2009
Messages
509
Reaction score
0
Location
hartbeespoort
Bike
Kawasaki KLR 650
hallo.
vandat my bike op sy sy gele het dat ons hom kan fix lek my battery water... hy piss alles op die frame uit en neuk nou alles op en maak dit lelik... drKLR het gese dit sal regkom maar lyk my dit raak nou erger... kan ek my battery fix dat dit ophou??? of wat? dis n nuwe een en ek kan nie nou weer een koop nie...  :( help meeee :lamer:
 
Top