Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. atj

    Suzuki TF 185

    Uiteindelik kan ek ook iets hier post.  Die fiets word oorgedoen deur n vriend van my en het gedink julle moet die oukie sien.  Sy kamara gekrap maar die belangrikste kan jy darem sien.  Dit is die fiets waarmee ek geleer ry het.  Hy het die laaste paar jaar net op die plaas gestaan in karoo. ...
  2. atj

    gs LC en gs adv ac 1200 goodies

    1.  gs 1200 ac adventure 06 and 07 tank gaurds = R500 for both 2.  gs 1200 ac adventure 06 and 07 nose piece = R500 3.  lc 1200 headlight protector = R100 4.  lc 1200 sw motech bottom crashbars = R1000 5.  lc 1200 givi top crashbars = R1000 6.  spotlights never been used. = R1000 7.  crashbar...
  3. atj

    Bigger tank wanted for WR 450

    Dag se honne.  Buddy van my is opsoek na n groter tank vir sy WR 450?  Le daar dalk 1 rond of waar kan ons rond kyk vir nuwe 1 ??? ???
  4. atj

    Ladies pants for free

    Betaal die courier en die broek is joune.  2keer gedra en le net in die kas
  5. atj

    The best 1km ride ever

    ;D ;D ;D ;D
  6. atj

    Yamaha Roadstar parts

    Standard screen and Exhaust for Yamaha Roadstar 1600cc
  7. atj

    Helmets for sale, as new

    3 helmets has not been used more than 5 rides. Pink AMA racing has never been used and Zeus has done a few adventure trips (autocom not included) 1. ARC black flip face helmet - R500 2. LEM black size XXL helmet - R500 3. Pink AMA racing size Small helmet - R500 4. AERO helmet black size...
  8. atj

    Tenere 660

    Yamaha Tenere 660, 2011 Twyfel nog baie maar kom ons kyk of imand belangstel. Dienste by Yamaha, nuwe kettang sprockets en rubbers High screen Headlight protector crashbars bigger bashplate centre stand handlebar risers plaat op tail piece panniers pannier brackets barkbuster hand guards bar...
  9. atj

    GS Adventure 06-07 parts

    weet nie wat om met die te doen nie.  R500 each or make me a offer ??? ???
  10. atj

    Die hart van die boesmanland

    Daars mos iets in n mens wat jou trek na die karoo as jy daar groot geword het.  Dis nie iets wat jy kan beskryf nie, jy weet net die dag as jy voel die stad druk jou dat dit die karoo is wat jou trek.  Hy roep jou siel om terug te kom.  Mense sal praat van die reuk na die eerste reen van n lang...
  11. atj

    Tenere 660 crashbars wanted

    Honne Weet iemand dalk waar ek die crashbars kan kry, maar spesifiek diselfde soos hierdie.  Myne het seergekry en die ou in kaap se dit kan eers einde oktober by my wees?  Dis KIWI ??? ???
  12. atj

    WANTED Suzuki 185 carburetor

    Het iemand dalk n Suzuki 185, dink dis n ts se carburetor ??? ??? wat iewers rond le
  13. atj

    Automatic Chain Lube

    Automatic chain lubrication system Het hom op my tenere gebruik.  Weet glad nie wat hulle werd is nie.  Maak n prys maar het gedink aan so 500rand?? ??? :)
  14. atj

    KTM panniers and Bags connection tankbag

    Tankbag new, used once = R1000 Panniers and ktm 990/950 racks = R4500 :) :) :)
  15. atj

    Ktm 990 2007

    Wat is n goeie prys om vir my 990 adventure ss te vra Specs: 2007 orange abs SS suspension.. (dink nie daar is hoer nie) orange headlight protector Hebco and becker paniers tankbag used once rox handle bar raisers acerbis hand gaurds acropovic pype tyres 4000km geloop en nog ekstra agter tyre ...
  16. atj

    Malmesbury2 Malawi

    Dogs Myself and Theuns will be hitting the dirt roads with our adventure bikes from the 8th to 25th August 2013 in aid of the West Coast CANSA Care Centre based in Malmesbury and the Children's Home in Moorreesburg. We are headed from Malmesbury to Malawi and the road ahead of us is 8 000km...
  17. atj

    990 tankbag wanted

    ktm 990 tankbag wanted ??? ???
  18. atj

    Cleaning my adventure's room, she got sold

    My adventure 1200 is verkoop so hier is wat oorgebly het :) 1.  2006, 66000km voorste skokbreker.  Agterste een gegaan en dus albei saam vervang.  Die een nog spotless = name your price 2.  Oorspronklike baseplate = name your price  SOLD 3.  Side tank bmw covers = R1000 4.  Neus van fiets asook...
  19. atj

    GSA 2006 Not for sale

    :ricky: :ricky:Nog n GSA te koop.  My Pride and joy.  Enigste rede vir verkoop is oor n groot afrika trip in Aug.  Moet iets ligters kry.  Baie hartseer en weet ek gaan spyt wees.  Honne julle moet maar praat oor die prys.  Ek wil niemand inloop nie maar die fiets het baie ekstras en is vir sy...
  20. atj

    932km in een dag..Baviaanskloof

    Trip se oorspronklike beplanning was om by al die studente pelle en familie om te ry en bo in swaziland te gaan draai.  Moes nog bikie vir my pa werk en toe maar besluit om die naweek van 22 Desember baviaans deur te ry.  Is teerpad van ceres na Prince albert en van daar na willomore, deur die...
Top