• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

GSA 2006 Not for sale

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

atj

Pack Dog
Joined
Sep 14, 2009
Messages
201
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
:ricky: :ricky:Nog n GSA te koop.  My Pride and joy.  Enigste rede vir verkoop is oor n groot afrika trip in Aug.  Moet iets ligters kry.  Baie hartseer en weet ek gaan spyt wees.  Honne julle moet maar praat oor die prys.  Ek wil niemand inloop nie maar die fiets het baie ekstras en is vir sy jaar model in n verskriklike goeie toestand.  Hyt heated grips en abs as standaard.

Se maar wat julle manne dink maar dink R85000 is n baie goeie koop.. :)

Ek het hom verander na n 2008 + "look", maar al die ou covers is nog by my en kan enige tyd terug verander word na 2006.
 

Attachments

  • 20120715_124519.jpg
    20120715_124519.jpg
    181.7 KB · Views: 616
  • 20120921_164052.jpg
    20120921_164052.jpg
    176.5 KB · Views: 614
  • 20120921_181451.jpg
    20120921_181451.jpg
    179.6 KB · Views: 614
  • 20120923_105008.jpg
    20120923_105008.jpg
    170.8 KB · Views: 613
Top