Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    Bike/pillion fitness

    Jong, ek dink die handlebars maak 'n groot verskil. Oefen op die oomblik lekker hard want ons gaan einde van Nov op weskus trip met lekker baie sand. Oefen die voete ook. Hoop dit help. Ons het 'n Honda waarop ek soms 'n beurt kry om te ry. Moes altyd met my seun baklei vir 'n beurt, maar hy...
  2. L

    Bike/pillion fitness

    Was die naweek op 'n baie rustige trip en dit het goed gegaan. Rug het moeg geraak tot ek die kidney belt afgehaal het!! Ek het nog altyd 'n stywe ding om my middel gehaat. Voete maar weer seer geraak. Ek dink ek gaan soek vir 'n lekker paar innersoles en kyk of dit help. Vir die ouens wie se...
  3. L

    Bike/pillion fitness

    Ek het nog altyd gewonder of ons pillions nie dalk harder werk as die ryers nie. Ons het nie handlebars nie. Jy kan ook nie te veel hang of le op jou ryer nie so die bene en maagspiere moet baie hard werk.
  4. L

    Bike License training

    If the Bmw guys are full, try Billy de Beer from Bikersafe motorcycle academy in Bellville, depending on where you stay. Contact info: 021 906 6620; 082 742 4836
  5. L

    Bike/pillion fitness

    Thanx julle. Ek het op ons vorige bike oorgeskakel na die bree footpeg en dit maak die wereld se verskil. As ek so na al die raad en advies kyk en luister, sit my trainer nie die pot te mis nie. Ons doen omtrent alles wat julle almal voorstel, selfs pilates. Net nie die roei nie. Sal hom bietjie...
  6. L

    Bike/pillion fitness

    My bene is lekker sterk want ek doen spinning klasse 2 keer per week al vir jare. Dis die lae rug wat so moeg word en dan natuurlik die foete.
  7. L

    Bike/pillion fitness

    Ek wonder of daar iemand is wat 'n fisio, personal trainer of biokinetikus is wat ook 'n pillion is wat kan help. Die pillions sal weet waarvan ek praat. Mens raak baie moeg as daar erg tegnies gery word. Ek was 'n jaar laas agter op 'n bike agv verskeie redes en sukkel om vir my bike negative...
  8. L

    Nuut op die forum

    Baie dankie almal. Ek dink nie ek is al ooit so verwelkom nie!
  9. L

    Nuut op die forum

    More almal Ek is Liza. Ek en my man ry al 7 jaar bike. Gewoonlik is ek die pillion, maar het so 'n rukkie terug op 'n Honda 230 geklim. Ongelukkig moet ek met my seun meeding vir rytyd. Maar ry is lekker of jy dit nou self doen of pillion is! By die Kaapse Wilddog opleiding by Nelson's Creek het...
Top