More almal
Ek is Liza. Ek en my man ry al 7 jaar bike. Gewoonlik is ek die pillion, maar het so 'n rukkie terug op 'n Honda 230 geklim. Ongelukkig moet ek met my seun meeding vir rytyd. Maar ry is lekker of jy dit nou self doen of pillion is!
By die Kaapse Wilddog opleiding by Nelson's Creek het ek van die mense onmoet en besluit om bietjie meer betrokke te raak by die forum.
As julle ouens nie omgee nie sal ek meestal in die vendor/countrytrax afdeling aktief wees.
And for those who are wondering, I can do English too, but only on request