Antje (vriendin van my) wil haar GS verkoop. Sy wil nie se wat sy gaan koop nie en ook nie wanneer nie.
R75000,29000 km model 2008 heated gribs, hand protectors, Crash bars, speed control, pas nuwe 2 bande opgesit, splinter nuwe 6 remblokke, en nuwe batery. Geel en Swart. High riser Screen...