VFR1200X CROSSTOURER for the weekend.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boes-man

Pack Dog
Joined
Jan 6, 2010
Messages
278
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
KTM 1190 Adventure
Nou net een of 2 van julle se gatte krap en dan ook advies kry hier.

Nou ek kry die naweek een van die Mnr'e om mee te gaan speel.

Nou eerlik ek is seker in kort pouse gemaak maar toe ma ma en pa by die bene gekom het het die klok lankal gelui dus is ek nie baie lank nie.
Die Crosstourer het ek nog nie op grondpad gesien nie en wil net die manne vra wat hom al gery het wat hulle dink.

Speeltyd jip dit is verseker.

Vrae wat ek het. Die mense se ek is te kort vir hom..... (Ek gaan mos nie staan nie ek gaan ry) wat is sy hoogte teenoor die GS1200/Xt600z(ou tenere)
Hoe handle hy op die grond? net 'n idee kry want ek beplan nog die roete. Niks serious offroad nie die fiets is darm 'n demo en nie gemaak vir opfok nie.

General gevoel van julle kant af oor die fiets.
Ag asseblief man
 
Top