Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    A perfect day!!

    Lekker Chris, Dit is goed om te sien hoe nat dit is! Bly om te sien die 1150 GSA is weer volstoom aan die gang!
  2. D

    F650GS resetting odometer by itself?

    Christoff, Sien die thread van ReyDakar oor probleme met sy ECU en wat dit tot gevolg het.
  3. D

    Ek het die doppie, nou kort ek 'n slot... Uitgesort!

    Onthou net in Vadersnaam om die twee handvatsels agter binne aanmekaar te heg met 'n plaatjie of iets dan bly die outjie sit !!
  4. D

    Road to Van Der Kloof.

    Lekker report Chris! Ek dink die ou 650 het nie van daardie onnodige bearings nie?
  5. D

    Vleisfees and beyond.

    Deal !!
  6. D

    Vleisfees and beyond.

    So 'n ou bogger, Die een oomblik is jy nog op siekverlof en die volgende los jy ons net hier en ry stil-stil weg vir 'n wonderlike trip. Merk hom maar af... jy gaan hom weer doen maar ek gaan saam!! Lekker gelees en gaan sommer more weer die stof van die 650 afskud.
  7. D

    Karoo of the murderers - complete

    Lyk na 'n baie lekker trippie. Ek herken baie van die paaie en wil graag nog self die Moordenaarskarroo aanvat.....miskien as dit nie so koud is nie !
  8. D

    Dag-trippie deur die Karoo

    Jislaaik, Gedink die report gaan nooit kom nie. Baie mooi fotos maar ons kort die oom se kommentaar oor die dominee se papwiel !! Die Google fotos maak dit interressant en makliker vir ander dogs om ook te vind.
Top