Ek het die doppie, nou kort ek 'n slot... Uitgesort!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ChristoffGS

Race Dog
Joined
Jun 17, 2009
Messages
1,157
Reaction score
6
Location
George, ZA
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek het 'n tweedehandse 'luggage support cover' (soos in die prentjie) vir my 650GS gekry, nou kort ek 'n slot aangesien die een nie meer syne het nie.  Weet enigiemand van 'n goedkoper alternatief tot die BMW slot van ~R500?  Ek gee nie om om 'n ekstra sleutel saam te dra nie.  Het gedink 'n 'laai slot' (soos wat jou lessenaar se laai by die werk het) kan dalk werk na 'n paar modifikasies...  Dalk het iemand al so-iets probeer?

EDIT:  Uitgesort - sien foto's paar posts later.
 

Attachments

  • !B2(tmTgEGk~$(KGrHqR,!hQE)7rsunQmBMiPlheIpg~~_3.jpg
    !B2(tmTgEGk~$(KGrHqR,!hQE)7rsunQmBMiPlheIpg~~_3.jpg
    12.6 KB · Views: 181
Top