Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    Finance a bike without a license...?

    It can be done this way! The comany is the owner and has a driver riding it, the shit starts with insurance. I buy my trucks on my company name, and i dont have a Code 14 license!
  2. E

    Does any one know this man?

    its Hardrider
  3. E

    Route 66- U.S.A

    I had a look at this site. Shipping to miami by sea costs about R1900.00, takes 84 days. By air to miami, R4700 takes 14 days for a bike. If there is any other costs, i dont know, but there prices incl insurance. My idea is to go over get a job travel, job, travel, job travel thru the whole of...
  4. E

    VSA te bike

    Ek wil graag die VSA op 'n motorfiets gaan toer? Hoe gemaak, en hoe kry ek die fiets daar?
  5. E

    F650GS '07 Extra's added

    Hy is nog beskikbaar fiellie
  6. E

    F650GS '07 Extra's added

    Ek kan ni glo niemand hier ken niemand wat so fiets wil koop nie!
  7. E

    F650GS '07 Extra's added

    Thanks Fielie, het ju 'n PM gestuur
  8. E

    F650GS '07 Extra's added

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=51891.0
  9. E

    Sold BMW, NOW WTF?

    Hey hey, ek skop niemand, my hart is te sag. Het met hom gepraat, sal die geld terug betaal, maar moet net geduldig wees, wil net dubble seker maak daar draai nie iets snaaks met die geld uit nie!! Sy pa het even vir my fotos gemail, kry die man jammer, hyt sy hart op die bike gehad!! So, nou...
  10. E

    Sold BMW, NOW WTF?

    Die geld was EFT in my rekening, het die geld klaar oorgesit in my market link rekening, so die geld is fiesies in die rekening. Its a shit one!!!!!
  11. E

    Sold BMW, NOW WTF?

    hahahahaha, unFarking Believable!!!! Net laasnag se ek vir my vrou, wat as die ou dalk in 'n ongeluk was, en siendaar, bel my nounet en se hy was in ongeluk, op die N12 gister oggend, voertuig afgeskryf, het nou baie stories, maar wat hy nie weet nie, ekt myklaar komit aan KTM en nou moet hy...
  12. E

    Sold BMW, NOW WTF?

    :laughing4:
  13. E

    Sold BMW, NOW WTF?

    So jul almal gesien het, is my fiets verkoop, of ek glo nog so. Dis 'n ene Daniel Marais van JHB, het deposito inbetaal, en het gister gereel dat hy in Polokwane werk, en sou tussen 2 tot 3 by my gewees het om die uitstaande geld te brin en dan die fiets te laai, en hy daag glad nie op nie. Sit...
  14. E

    The dark side (I wanna join) BMW SOLD!!!

    OK OK, Now i can join the dark side, who's got what for me? Cash is little bit tight!!
  15. E

    F650GS '07 Extra's added

    Its sold, within a week, So, who whats to sell a ktm to me????
  16. E

    The dark side (I wanna join) BMW SOLD!!!

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=44573.0 Die een lyk ook in die kol, maar kry nie Gavin in die hande nie. Het die 950's regte sulke baie probleme?
  17. E

    Profiling crashes - POLL ADDED

    Ek dink die meeste reedes vir val is, 1 - jy push jou persoonlike limit, 2 - wys jou buddies wat kan ek doen!
  18. E

    Africa twin 1000cc

    Where did you get this info from ? Surely from the net, i dont think i'm that good with photoshop and really dont have time to sit and write these words!!!!!!!!
Top