Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Paar projek fietse

    Hi ek wil plek maak vir n ander projek kort n paar rand en my yard is tevol. Ek moet eers van die goed verkoop voor ek nog stukkende goed op die yard bring se die vrou. Niks van die goed loop nie. Weet ook nie wat als fout is nie maar ek sal alle vra probeer antwoord. Ek sal vandag fotis neem...
  2. B

    Ts 125 / dr 400 / honda 125

    Hi ekt die drie fiets tekoop as ienant dalk lus n vir n projeck. Nie een loop nie .maar die ts en dr is baie voledig kompresie ens goed. Die hond 125 kort parte op die motor. 0844955985
  3. B

    Bmw R90/6

    My pa gaan sy bmw r90/6 verkoop hy het om al meer as 20 jaar agv ouderdom en omstandighede wil hy hom verkoop. Dalk is hier belangsteling. Hy soek 50k vir die fiets, die bike staan in potch.
  4. B

    Tekoop 1200 BMW rninet

    Tekoop 1200 BMW rninet 3000km een eienaar vol diensplan prys R155 000. Ek sit hom op namens n vriend dalk is hier belangstelling
  5. B

    ktm 660 smc super motard

    n vriend het die fiets wat hy wil verkoop,  die fiets is 100% en loop soos n droom. Enige belangsteling 2003 model 33k
  6. B

    x challeng for sale

    model 2007 Km +- 50000 R 35 000 Die speedo het ophou werk dit gaan nog aan maar die spoed bly op 0 en dit gaan partykeer af en aan.  Ek het die bike met sy diens by BMW Kimbery gehaat en toe het hulle die speedo reggemaak, swak kontakte maar dit het net so 2 dae gewerk. Die speedo  effekteer...
  7. B

    X challenge

    Dit lyk my dit het tyd geraak :-[  ek moet my x challeng dalk verkoop.  Jaar 2008 50 000 km goeie toestand Wat is sy omtrend? werd sy het baie km op maar sy loop soos stroop. Dankie Ek sal nog pics laai vanaand.
  8. B

    Rebuilding a x challenge

    Ek is besig om n x challeng optebou hier is hoe hy al lyk
  9. B

    Radiator wanted

    Hi ek is opsoek na n xchallenge radiator of n  gs 650 sin Kan iemant help Dankie
  10. B

    Mozambique

    Hi. Ek en my vroutjie wil oor die paasvakansie (21.04.11 - 02.05.11) Mozambiek met ons X-Challenge gaan toer. Ons was nog nooit daar nie en weet nie waar om te gaan nie. Ons begin van Postmasburg af. Ons hou van kamp. Het enige iemand voorstelle?
  11. B

    wanted x parte

    Hoop iemant kan help ek is besig om n x optebou en is opsoek na enige parte ??? Dankie
  12. B

    wanted x challenge spares

    Hi. I bought a x-challenge that was in an accident so i need a couple of things. I want to fix it as cheap as possible as I actually bought it for spares for my X-Challenge that has 50 000km. But while I have it, I might as well use it. I need the following: Front Forks with the yokes, Front...
  13. B

    Gs 1200 accessories wanted

    I am looking for a couple off things for my father's GS. The bike was in an accident so he repaired it.  Does anyone have a spare pair of handguards and engine protectors lying around or any other GS spares? Thanx!
  14. B

    ktm 620 R3000

    Hi Ek die add ook op bikes and workshop gesit, die einaar het gevra of ek vir hom n koper het, stel iemant belang? maak n aanbod.
  15. B

    KTM 620 met pics

    HALLO. EK WIL BIETJIE -  HOOR EK'T OP 'N KTM 620 AFGEKOM. DIE DING STAAN AL BLYKBAAR 2JAAR IN 'N OU SE GARAGE. DIE MOTOR DRAAI SO BIETJIE DAN STEEK HY VAS AMPER OF DIE PISTON TEEN 'N VALVE VAS DRUK. OP DIE KANT VAN DIE MOTOR STAAN LC4.  HY HET NET 'N LINKERKANSTE KICKSTATER, ORANJE VAN KLEUR EN...
  16. B

    nog n nuwe een

    Hoop die is op die regte plek gepost, ek ry n x-challenge en hy gaan nou amper in vir sy 50000km  diens die beste bike ooit :laughing4: Glo dis genoeg vir al die wd members geniet julle fietse
Top