• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Paar projek fietse

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bmw

Pack Dog
Joined
Jan 25, 2010
Messages
130
Reaction score
1
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi ek wil plek maak vir n ander projek kort n paar rand en my yard is tevol. Ek moet eers van die goed verkoop voor ek nog stukkende goed op die yard bring se die vrou.
Niks van die goed loop nie. Weet ook nie wat als fout is nie maar ek sal alle vra probeer antwoord.
Ek sal vandag fotis neem en opsit.
Polaris 500 efi sportsman " ek weet hy kort n ecu" en starter.  R 15 000
Polaris 500 carb sportsman  het al gestart met di pull start maar kort ook n starter  R R 15 000
Bmw 450x motor is gestrip maar ek dink hy is voledig. R 15 000
Dr 500 glo hy sal start met bietjie liefde R 5000
Of als saam tekoop vir R 40 000.
Dankie Lombard
084 495 5985
 

Attachments

  • Screenshot_20191211-034740_WhatsApp.jpg
    Screenshot_20191211-034740_WhatsApp.jpg
    653 KB · Views: 362
Top