model 2007
Km +- 50000
R 35 000
Die speedo het ophou werk dit gaan nog aan maar die spoed bly op 0 en dit gaan partykeer af en aan. Ek het die bike met sy diens by BMW Kimbery gehaat en toe het hulle die speedo reggemaak, swak kontakte maar dit het net so 2 dae gewerk. Die speedo effekteer ook die ABS. Maar verder is die bike in goeie toestand, ek sal more n toer aanpak. Maar die lewe loop snakse draaie met mens.
084 4955985