Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    Trip to Verneukpan

    Jip, was genoeg om elke minuut die jakkals te hoor tjank "honda voor en honda agter", nou gaan dit deesdae "yama voor en yama agter" sekerlik wees... gelukkig is daar seker nog nie yama stickers gemaak nie, so die trips behoort vinniger te gaan aangesien ons nie so baie hoef te stop dat daar...
  2. H

    Trip to Verneukpan

    Dankie Heinrich vir die lekker ride report wat jy geskryf het. Veral omdat dit nou al paar maande na trip was, was dit lekker om dit weer te lees en te beleef!! Moet weer so maak sodra jy ophou doeke omgeruil het! Ek het dit vir Dawie ook gestuur, en hy het dit ook baie geniet. Cheers
  3. H

    Mitas tyre application guide

    does that mean we must rather wait for the harder compound than the one thats currently available?
  4. H

    Mitas tyre application guide

    I have just ordered a E10 rear for my 1200GSA. Now I have heard somebody that only got 2000km ???!!! on his? Surely that can't be, unless wrong tyre pressure, lack of scrubbing or something??? Apparantly he is very "medium" type rider. Any ideas? Still very keen though to try one myself, got...
  5. H

    Bike trailor for sale

    Hi Francois, treiler nog beskikbaar?
  6. H

    Halloooooo daar

    Baie dankie vir die uitnodiging. Jip ek hou die thread dop, maar hel ek kom agter die suid kaap manne word geskors, so nou is ek bietjie baaaang :o !! Sal sekerlik draai kom maak. Groete
  7. H

    Sani pass

    Ditto oor wat Kevin (Outthere) sê !! Sani pas beslis gerieflik nou, ons was 4 wat op is oor Paas naweek, en geen probleme nie. Boonste deel mooi reg gemaak, mag dalk bietjie snotterig wees indien dit reen, maar met al die voertuie wat in tussen al daar oor is en lekker vas getrap het, behoort...
  8. H

    Village Chiefs rd to Katse Dam

    We did 3009km from Wildernis to Wildernis in 7 days. Eaten up the kilos through the Karoo though, and spend more time and less daily kilos in Lesotho. Slept Smithfield, Northern Drakensberg (via Golden Gate), Himeville, Katse, Ramabanta, Graaf Reinett and home.
  9. H

    Village Chiefs rd to Katse Dam

    Great to see you guys made it save Kevin. Lot of guts from both of you for doing that distance and route in one day. When I saw you next to the road fairly late that afternoon, the spirits were still high. What time did you arrived that evening, and did you made Sani in daylight? We took the...
  10. H

    Halloooooo daar

    Wel uit ordentlikheid moet ek myself darem sekerlik bekendstel. Ek het nou al die site baie tot my voordeel gebruik, so dis sekerlik tyd, voordat die skuldgevoelens my te veel pla. I am from Hoekwill, close to Wildernis, close to George. Been riding for a while, and enjoying every minute of it...
Top