Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Trouble with HID bulb

    Hallo Fransd Bel vir paulie by gps4africa by 0828870117.hy sal kan help
  2. A

    Wanted:R1200 crashbar footpegs

    Gelukkig is die verkeer in standerton nie so erg nie,ek het gesien dit maak lane splitting moeilik,maar dit pla my nie veel nie
  3. A

    Wanted:R1200 crashbar footpegs

    On sunday afternoon on william nicol road I saw a GSA with footpegs oc the crashbars,Does anyboby know who makes them or where i can get some Thanks
  4. A

    ToyRun 25 November 2012

    Ons gaan n hele spul wees wat gaan kom,Pinnacle bmw reel ook n rit soontoe,hulle sal seker so 50 wees maar ons gaan van Ermelo af ry na Irene toe,sien julle daar so net na 8
  5. A

    Charlie Boorman, wie van Worcester/Robertson ry saam?

    Ag nee man,wie is nou bang vir n bietjie water,mens sal nou sweer julle word oud!!!!!!!!
  6. A

    OVERBERG FUN RUN 2 SEPT Final date

    Sorry ouens,ek was lanklaas op die forum,was baie besig. Die datum is finaal geskuif na die 2de Sept toe na  lang raadpleging met Johnie Bok van Die Canola Run. Kyk na die finale reelings op die eerste post asb om alle misverstande uit te skakel Jammer julle Walter 0825705704
  7. A

    OVERBERG FUN RUN 2 SEPT Final date

    Jammer om van BMW se bollie te  hoor,sy wiele is mos rond,ek wou nog altyd n GSA teen n berg uit jaag
  8. A

    OVERBERG FUN RUN 2 SEPT Final date

    Datum is verander,so julle het nie kans om kop uit te trek nie!!!!!!!!!
  9. A

    FS;BMW body armour jacket

    R2200,brand new and used only twice,no damage,will e-mail picture to those interested,WD website will not load picture(too big) Blue and black with back protector and pads on the right places
  10. A

    OVERBERG FUN RUN 2 SEPT Final date

    The Overberg will be beautiful this year.We are planning for Sunday 2 Sept ,the same weekend as the Canola run,so the fun will last for a whole weekend. Myself and Johnie Bok will try to help with accomodation  in the Overberg for those who want to sleep over.Lani from www.vloedbos.co.za said...
  11. A

    Wanted:BMW Santiago jacket size 56

    Want it for my wife,she has the trousers,only looking for the jacket.Colour is brown and black. Please pm or call me please. Walter 0825705704 I am in Standerton
  12. A

    Pinnacle BMW Family day 21 March

    Teer roete is 300 km,so niemand hoef te jaag nie,julle gaan lank voor ons terug wees en baie skoner ook as ons,sien julle more,sal al die wilddogs roep na die briefing sodat ons bietjie kan ontmoet :3some:
  13. A

    Pinnacle BMW Family day 21 March

    Ons het die grond roete gaan ry Saterdag en dit gaan vet pret wees,daar is dele wat jou kan uitva.ng as jy aan die slaap is Daar is tweespoor paaie,woude,bietjie sand so hier en daar. Die grondpaaie is nie in n wonderlike toestand nie,maar ons ry mos vrotpad,waaroor sal ons nou kla...
  14. A

    Pinnacle BMW Family day 21 March

    Jy kan kom waarmee jy wil,Pinnacle reel maar net die dag maar daar gaan baie ander tipes bikes wees.Sien julle daar,ek gaan die briefing doen voor ons ry.
  15. A

    Pinnacle BMW Family day 21 March

    Het die naweek die grondpad roete gaan ry en dit was pret,dit is n baie scenic roete,party plekke bietjie konsentrasie nodig maar niks ergs nie. Julle kan dit nie mis nie. Die spitbraai is nie verpligtend nie,maar opsioneel eksta,so moenie in die R100 vaskyk nie.dit is nie verpligtend nie.
Top