Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. N

    WANTED: BMW GS1200 Mirror

    I'm looking for a 1200GS mirror.
  2. N

    Metzeler Karoo (T) Bande te koop vir BMW GS1200.

    Hi, Ek het 2 x splinternuwe Metzeler Karoo (knobby grond) bande te koop vir R2300-00.  Die bande is afgehaal by die BMW handelaar in JHB vanaf ‘n nuwe BMW GS1200 Adventure om Anakee2  bande op te sit en het nog 0km op.  Die voorste band is ‘n Metzeler MCE Karoo 2 (T) 110/80-19 en die agterste...
  3. N

    2005 BMW R1200GS For Sale (Verkoop)

    Hi, Ek het 'n 2005 BMW R1200GS rooi wat ek wil verkoop vir R85 000-00 of naaste aanbod. ABS, Heated Grips, Top Box, FSH, Saddle Bags, Standard Toolkit, Handboek (Service Book), Anakee 2 bande - voor 80% en agter 50% oor, Headlight Protector en nog baie ander ekstras wat op die fiets is.   Ek...
  4. N

    Nuut by Wild Dog's maar het al baie gekyk as 'n guest!

    Hi, My naam is Nico en ek is van Bloemfontein en hou baie daarvan om lang trips te ry.  Ek het 'n BMW GS1200 wat ek so bietjie meer as 'n jaar gelede gekoop en wat my 2de bike is wat op die pad is na my 50 op skool.  Ek het al so 17 000km gery van ek die bike het.  Ek reel baie dinge self met...
Top