Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. I

    Klein Karoo Mighty Men April 2015

    Die Mighty Men word weer einde April in Middelburg Oos Kaap gehou. Ek gaan beslis weer die jaar en oorweeg om met die "Bike' die jaar te gaan. Indien daar van julle is wie ook wil gaan, laat weet, dalk kan ons saam ry hier uit die Kaap. Wie nog nie gegaan het nie, oorweeg dit regtig. Dit is...
  2. I

    Van die Kaap na P E

    Ek beplan om op 26/12/2010 vanaf Kaapstad,via Citrusdal-Carnavon-Graaf Reinett- PE te ry. Is daar enige plekke wat julle kan aanbeveel om oor te bly.Indien daar iemand is wat belangstel om saam te ry, laat weet gerus.
  3. I

    Kry more my nuwe GSA

    Het na lang oorweging besluit om nuut te koop, Het besluit om die fiets Lawa orange te laat spuit en kry hom more. Sal poog om n foto op te sit. Sien uit om weer te ry.
  4. I

    1200gsa nuut of nie

    Ek wil graag menings he oor die volgende. Ek wil nou weer n fiets koop en het oorweeg om n nuwe GSA te koop. Met als op kos hy R192 000. Kan egter n 2009 model kry met als op en slegs 11000km vir R140 000. My vraag is of die nuwe een werklik R50 000 beter is. Sal graag die nuwe twincam enjin wou...
  5. I

    New member

    Ek is Andre Steenkamp en is tuis in die noordelike voorstede van Kaapstad. Ek is in die houtbedryf en is eienaar van n besigheid met die naam In Touch. Ek verskaf hout aan alle kasbouers. Ek is nie noodwendig nuut op die forum nie, het net nuwe email en het vir n tyd lank nie baie op die forum...
Top