• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

1200gsa nuut of nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

In Touch

Pack Dog
Joined
May 24, 2010
Messages
166
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Ek wil graag menings he oor die volgende. Ek wil nou weer n fiets koop en het oorweeg om n nuwe GSA te koop. Met als op kos hy R192 000. Kan egter n 2009 model kry met als op en slegs 11000km vir R140 000. My vraag is of die nuwe een werklik R50 000 beter is. Sal graag die nuwe twincam enjin wou he. Wat is die gevoel?
 
Top