:thumleft: Hallo almal, noem my maar Snoopy, dis mos die oulike woef met die laaang swart ore en die bril. Nouja, kom ek vertel julle hoekom ek aangesluit het. Julle forum rock. Ek lees, lag, en huil partykeer tot die son opkom terwyl ek deur als blaai. Ek't al gewonder 'wat sal mense dink' as...