Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    2007 KTM 640 ADV

    Ktm 640 2007 model met 20 000km op. Baie mooi skoon bike  gebruik nie olie tussen sy dienste nie. Owners manual, spaar sleutel R55,000 saam xtras  Brp tripple clamp; Brp tower bar; Hi bend bar's; Scott steering damper saam sy power bar wat om die nek klamp nie geweld op frame nie. Shock...
  2. C

    Arai tour cross helmet

    Ek die helmet vir my vrou gekoop en dit word nie gebruik nie. Swart en silwer nog baie mooi. Size M R 1500
  3. C

    2007 Ktm 640 met baie ekstras

    Hi ouens ek gaan my 640 in die mark sit ek sal fotos later op sit. 2007 model 20000km scott steering damper Tower bar Hi bend bar power bar, nie geweld op frame nie, hy clamp om die nek BRP Tripple clamp SW moto Side stand Baie skoon bike. Ek gaan in die buiteland werk. cell 0832060074 60k
  4. C

    2005 KTM 640 reduced price R52 000,00

    Baie mooi 640 te koop  die fiets se baas gaan op die olie bore werk. Hy het 42400km op die klok, maar hy het op 38000km n nuwe piston en ringe gekry wat gedoen is deur  Offroad cycles (Runner)..REPLACED   * PISTON WITH KTM PISTON                    * GASKETS                    * SPROCKET...
  5. C

    Ktm 950 motor stripping for spares

    Enigiemand wat belangstel in 950 motorparte?? PM my
  6. C

    Carbon fibre tank protectors

    Is daar iemand wat weet waar mens van die protectors in die hande kan kry?
  7. C

    KTM 640 Pannier racks (hepco & becker)

    Ek het 'n stel pannier racks wat ek nie gebruik nie en is te koop. R1 350,00
  8. C

    Arai Tour X Matt Black (Sold)

    Ek het n Arai te koop baie goeie toestand..               Size L R1000
  9. C

    Bosrumoer op Doornrivier (Zeerust)

    Wil al die HONNE uitnooi wat offroad bikes het en wat race,  die naweek van die 1ste Oktober 2011 te Doornrivier, Zeerust. Dit is 'n race wat die Kerk aanbied vir offroad bikes en quads, bikes ry apart en quads ry apart, en hoef nie MSA race lisensie te hê nie. As enigiemand navrae het oor die...
  10. C

    2005 350 Banshee

    Naweek speelding te koop,hy word nie meer gery nie. hy het xtras op nerve-bars,spasers.......
  11. C

    Nuwe Kalahari Baatjie

    Ek het n rooi en swart DMD jacket, net 1 sondag aan gebruik. R850.00    hul gaan nou R1395.00........
  12. C

    2000km vir die naweek en mal sneeu

    Om als te begin my beste buddy Eugene was in die Transkei en ons het omtrent elke dag gepraat dit het my mal gemaak. ek en my bok het toe n draai gaan ry op die Botswana grens maar ek kon nie genoeg kry nie. So donderdag het my kop net by bike ry gebly die heel dag,ek moes gaan ry. Die plan was...
  13. C

    Sandlopie kalahari (test ride vir Botswana)

    Ek en my groot maat is besig om n ride te reel in die winter vir Botswana. Ja man so 4 dae se sand jol, en net uithang in die bos. My buddy het gese ons moet sand gaan ry voor ons (BW) toe gaan, hy wil bietjie sy bike uitcheck. Ons het "gemeet" buite Groot Marico by Skuinsdrif, toe noord wes...
  14. C

    Onbeplande Olifants en Lagalametsi

    Ek, van Groot Marico en my vriend van Lydenburg, Eugene het die Sondag gepraat en Dinsdag mekaar ontmoet in Steelpoort. So, ons het Dinsdagaand langs die Olifants geslaap en dit waarvoor ons gekom het sal Woensdagoggend begin. Ons het lekker buitekant Penge (ou myndorpie) geslaap en die ride...
Top