Bosrumoer op Doornrivier (Zeerust)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Charka

Pack Dog
Joined
Aug 27, 2010
Messages
361
Reaction score
0
Location
Groot-Marico
Bike
KTM 640 Adventure
Wil al die HONNE uitnooi wat offroad bikes het en wat race,  die naweek van die 1ste Oktober 2011 te Doornrivier, Zeerust.
Dit is 'n race wat die Kerk aanbied vir offroad bikes en quads, bikes ry apart en quads ry apart, en hoef nie MSA race lisensie
te hê nie.
As enigiemand navrae het oor die roetes, PM my.
Daar is 'n ladies klas, 200 klas, 250 klas, open klas, senior klas en pryse!
Hier is 'n link beskikbaar wat al die aktiwiteite bevestig.
Dan vir HONNE wat nie offroad ry nie, is dit 'n nice outing, baie camping, baie booze en live bands.https://www.bosrumoer.co.za/Bosrumoer/95
 
Top