Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. TAI

    NAG Fines

    Ok, so ek moet volgende Vrydag in die Bluedowns hof wees  vir'n no admission of guilt  fine. Hulle vertel  my ek het  93km/h in 'n 60km sone gery. Volgens gerugte kan ek my maar regmaak vir enige iets van R 4000.00 tot R 7000.00 fine, het enige  iemand al so probleempie gehad en wat was die uitkoms?
  2. TAI

    10 dae Etosha toe en weer terug.

    Hallo aan al die Namib honne! Ek beplan so 10 dae trippie  in Oktober daar deur julle deel van die wereld. Die plan is om van Ausenkher via Aus, Solitaire, Walvisbaai, Brand berge tot by Etosha en weer terug deur Okahandja, Windoek, keetmanshoop, Ais-Ais en dan weer Kaap toe. My probleem is ek...
  3. TAI

    ROOF 2011

    Jis al die Kaapse honne, is daar enige iemand wat beplan om op te gaan na die Roof toe hierdie jaar? as daar van julle is wat laas jaar daar was, ek sal graag so bietjie inligting wil kry oor hoe lank julle gery het van hier tot daar, watter roete julle gevat het en waar julle gebly het. Ek...
  4. TAI

    Baviaans in March

    Hi I am thinking of riding the Baviaans on the long weekend in March, can anyone tell me if it is a good time to go thru there or will the water still be a problem around this time of the year?
  5. TAI

    nat nuut

    Hi almal, ek bly in Durbanville in die Wes Kaap en is elke naweek in een of ander rigting met die ou geel yster. Ek het die betroubare 650 Dakar ingeruil vir die 1200GS en kan nie genoeg van ry kry nie. Daar is niks so lekker soos om daai voorwiel tevolg nie,enige tyd enige plek.  :biggrin:
Top