ROOF 2011

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TAI

Pack Dog
Joined
Sep 28, 2010
Messages
94
Reaction score
2
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Jis al die Kaapse honne, is daar enige iemand wat beplan om op te gaan na die Roof toe hierdie jaar? as daar van julle is wat laas jaar daar was, ek sal graag so bietjie inligting wil kry oor hoe lank julle gery het van hier tot daar, watter roete julle gevat het en waar julle gebly het. Ek beplan om te kamp daar bo, maar het geen idee waar nie.

Ek sal so bietjie honne "input" waardeur.

DANKIE
 
Top