More almal,wil maar net deel..
Het so paar maande terug Advenrure Spec crashbars opgesit en die hele tyd wonder jy moes ek of moes ek nie,wel vanoggend op 14de Laan amper voor MTN hoofkantoor lanesplit ek soos elke dag stadig en kyk rond,volgende oomblik sien hierdie huge swart Audi 'n gap en...