Testing Crashbars!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

HansS

Pack Dog
Joined
Nov 26, 2010
Messages
86
Reaction score
0
Location
Krugersdorp
Bike
BMW F800GS
More almal,wil maar net deel..
Het so paar maande terug Advenrure Spec crashbars opgesit en die hele tyd wonder jy moes ek of moes ek nie,wel vanoggend op 14de Laan amper voor MTN hoofkantoor lanesplit ek soos elke dag stadig en kyk rond,volgende oomblik sien hierdie huge swart Audi 'n gap en gaan met my langs hom..gevoel soos daai bumping cars jare terug in Durban se theme park.
So lang storie kort,stamp my van een kant na ander kant op die bar,met klein merke op bars-been veilig,nie geval en alles okay!!!
Hy het darem gevra of ek okay is. :thumleft:
So my bars vanoggend afbetaal in waarde en kan darem hier sit en tik en nie hospitaal vir julle op my foon loer nie..
Close shave
Ouens ry veilig daar buite,ons is steeds kleiner as die cages :)
 
Top