Ponta toe vir die eerste keer en dit met 'n skoeter (is ek mal of verslaaf aan val)
Ja nee kyk is nou daai groot regmaak voor ons 6 gat skoeters klim Ponta van die Horrors toe. Almal kort iets, Baas Sand het ‘n anner antie wat voor hom ingebliksem met sy GSA getrap sommer net, net nou...