Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    GS800 Standard Small Screen For sale or swop etc etc

    Hey guys, I found my old screen of my GS, the standard one the bike comes out with. Anybody interrested, make an offer or swop for beer or something! Not gonna buy a bike anytime soon so if anyone wants it, let me know! It was one the bike for about a month, will try to post pics tonight...
  2. K

    3 2nd Hand bande en n GS800 Klein screen

    Ek wil van drie van my ou bande ontslae raak, die anakees was op die GS800 en die metzeler was op n 1200 Die anakees het so 9000 gedoen en die metzeler het so 8000 gedoen. So maak n offer of ruil vi iets of so iets! Michelin Anakee 150/70 R17 Michelin Anakee 90/90 - 21 Metzeler Tourance...
  3. K

    bags connection tour tank/tail bag te koop

    Hi julle, Ek het n bags connection tour tank/tailbag te koop. Prys R900 ohb Sak is nog nooit gebruik nie, net uit die packaging uitgehaal om te sien. Sak is in westering so bel my enige tyd na 5 op 0seven9 493 two one 41
  4. K

    800GS For Sale - 2011 model - 11500km

    BMW F800GS 11500km ODO Bike was bought January 2011 from BMW George Balance of 2yr unlimited km factory warranty Balance of 3yr unlimited km roadside assistance Colour:Lava Orange Metallic ABS Heated Grips On-Board computer Centre stand Extras Fitted: Barkbuster Handlebar Gaurds Wild@Heart...
  5. K

    BMW Rallye 2 Baadjie Te Koop R2500

    Hi Almal, Ek het n BMW Rallye 2 baadjie met die Thermal Inner te koop. Size 60 Baadjie is nog in 'n baie goeie kondisie! Rede vir verkoop: Het 'n Rallye 3 baadjie aangeskaf! Prys: R2500 Ek is van Vrydag tot sondag in kaapstad, so kan hom saambring as enige iemand belangstel! Prys drop...
  6. K

    Langkloof - Ja dis lekker om hier te bly!!!

    Wel, ek bly mos in die langkloof, in Joubertina, en verkoop suurwyn vir n lewe! So sondag biekie verveeld en gatvol gewerk, vat ek maar ou poenerkie uit om stofpoepe te hap, gou die Kouga deurgery, op gladderige annakees ook nogal, n paar buk en bekruip oomblikke gehad ma nogsteeds moer lekker...
  7. K

    Langkloof Biker in Critical condition - Livingstone P.E - Help Needed!!

    Hi there guys, A friend of mine who recently started biking had a terrible accident last week Wednesday in Joubertina. A bakkie jumped a stop street and he collided head on with the vehicle, sustaining very critical injuries The accident happened at about 19h45 and the ambulance only got him...
  8. K

    Looking for Boots - Size 13 or 14

    Hey guys, I know this a a longshot, but has anyone have a 2nd hand pair of either adventure or MX boots for sale? I wear a size 13 shoe so a size 13 or 14 might just do the trick! I really dont have 2k now to get new boots, had to buy tires and service the scooter! I am in the Langkloof but...
  9. K

    Tires: info and supply needed P.E, George or garden route

    Hey guys, My anakees got 11000 on now and I'm slipping on tar allready, so me thinks its time for a new set! I can't decide on which tyres, will be 50 tar 50 dirt, not sure if I wanna go with annakees again, they scared me on dirt sometimes! So its on the mitas or heidies, so my question is...
  10. K

    WANTED: GS800 Front Brake Lever

    Hey, Does anyone have a spare front brake lever for a gs800 for me please?? Cheers
  11. K

    Southern most point of Africa, toe nou nie so moerse nie!! Ma oppad soontoe was!

    Wel, Ek kry die call van die baas af da moet in Bredasdorp gewerk word die naweek, nuwe point of sale systempie moet da ingesit word, en ons is da van vrydag tot maandag, en ek moet somme saam met hom ry! Ek scheme toe dis moers, ek het mos n ding met 2 ronde wiele wat darem nog kan start, ek...
  12. K

    Toy Run Cape Town 27 Nov 2011

    https://www.imoc.co.za/trhist.html Hey Guys, Is there any Wild dogs going to this years event?? Did anyone do last year's one? I am kinda keen to go but I haven't been one so not to sure what to expect! Cheers Here is a quick list: Please add or remove your names as u please, and we can...
  13. K

    Ou Member, nuwe plek

    Hellooooooooo daar! Wel ek wil maar net weer dag sê aangesien ek nou getrek het uit die Oos Kaap uit na Worcester toe en dis glo goeie maniere om te groet as jy op n nuwe plek kom! KanaalAap
  14. K

    BMW F800GS For Sale

    BMW F800GS 11000km ODO Bike was bought January 2011 from BMW George Balance of 2yr unlimited km factory warranty Balance of 3yr unlimited km roadside assistance Colour:Lava Orange Metallic ABS Heated Grips On-Board computer Centre stand Extras Fitted: Barkbuster Handlebar Gaurds Wild@Heart...
  15. K

    Wilde kus/Koffie baai - Midweek Maart

    Ons beplan 'n trip vanaf george se kant tot by Hole in the Wall/Koffiebaai toe die 2de of 3de week in Maart. Ongelukkig sal dit deur die week moet wees aangesien ons naweke werk en nie kan wegkom nie. Enige advies oor blyplekke, roetes sal welkom wees en enige iemand wat belangstel om saam te...
  16. K

    Baviaanskloof - Bacchus en KanaalAap stap uit.........

    Nou ja, krismis het gekom en krismis het gegaan en gatvol was nie die woord nie. Die bikes is gekoop, die ATGATT goeters is gedoen en nou wil ons bike ry, maar waar sal die ondervinding vandaan kom?? Die slim mense sê vat maar rustig, stadig oor die klipperkies en al daai mooi woordjies oor...
  17. K

    Die KanaalAap se hello!

    Hello daar! Ek is n nuwe member van die langkloof, wil net se goeie dag en mag ek vele vele great rides en tye hê!! Sien erg uit daarna!!
Top