Wilde kus/Koffie baai - Midweek Maart

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KanaalAap

Pack Dog
Joined
Dec 30, 2010
Messages
178
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
NER-A-CAR
Ons beplan 'n trip vanaf george se kant tot by Hole in the Wall/Koffiebaai toe die 2de of 3de week in Maart.

Ongelukkig sal dit deur die week moet wees aangesien ons naweke werk en nie kan wegkom nie.

Enige advies oor blyplekke, roetes sal welkom wees en enige iemand wat belangstel om saam te gaan is welkom.

Mamma gaan ook saam as pillion so dit sal nie te tegnies wees nie.

Groetnis
Kanaalaap & Bacchus  O0
 
Top