Blindside
Puppy
My naam is Jaco Blinbside, en ek ry 'n F 800 GS. Woon in die weskus, Vredendal. Baie dankie dat ek kan lid wees van 'n groep puik mense!!! Sien uit daarna om nuwe vriende te ontmoed, en lekker saam te ry.
Enter your email address to join: