AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Bike is in baie goeie kondisie. Sprockets, ketting, tires soos nuut. Ekstra's: handguards, radiator braces, GYTR pyp, HYDE frame protectors&belly plate. Dit is die perfekte enduro bike en is baie betroubaar. Ek nodig 'n 6de rat!!! Het heelwat verskillende sprocket kombinasies probeer. Ek benodig 'n stadige 1st en 'n hoe top end, aangesien ek langer trips ook wil ry.
PM my as iemand sou belangstel.
PM my as iemand sou belangstel.