• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2006 WR450 met pics!!..not for sale anymore

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
545
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Jis ouens. Ek steek bietjie voellers uit vir die verkoop van my WR. Ek het die bike so maand terug gekoop. Baie netjiese toestand. Rede vir dalk verkoop...ek kan nie juis bike gebruik vir my behoefte. Soek iets wat meer geskik is vir dual purpose.

Extras: Hand guards, Hyde belly plate, Hyde swingarm protectors, front and back disc protectors, GYT-R exhaust.

Sprockets en ketting nog tip top. 10500km op klok. Ongelukkig geen papiere. Vorige eienaar het alle bearings op enjin vervang en ook gaskets en seels. Rede: Daar was geluid op enjin. Dit was big-end bearing wat foutief was. Hy het toe sommer alles laat vervang. Die top end was nog 100%.

Alles op bike werk...voorlig, agterlig, starter.

Soos ek se, die fiets is in rerige puik kondisie...net nie wat ek soek nie.



PM my as belangstel. Ek sal later pics opsit. Bike is in Beaufort Wes.
 
Top