• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2 X Airoh Dual Sport Helmets For Sale & Forma Boots SOLD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Nox

Pack Dog
Joined
Aug 26, 2008
Messages
437
Reaction score
1
Location
Adelaide
Bike
BMW R1200GS
Hi Almal,

Ek het `n pel wat sy Harley verkoop het, om `n BMW Adv te koop. Hy besluit toe hy kit homself uit met die 2 helmets vir hom en die vrou en 700 km verder toe verkoop hy die bike want hy wil weer `n Harley ry.

Hier is `n prent van die helmets.

Daar is 2 (die Small is nuut) en die Meduim is vir 700 km ver gedra.

Hy wil graag R1500 he per helmet en is bereid om hulle saam te verkoop vir R2800.

Julle kan hom kontak op - 0 agt 2 sewe sewe drie 0 twee ses twee

Hy is erg vol stront en die helmets is regtig mooi, ongelukkig dra ek `n large anders sou dit mooi vir my en die vrou gewerk het.

Ek dink nuut kos die helmets so 2300 tot 2500.

Hy soek vir die boots R2000-00 hulle is net een keer gedra wat te ongemaklik vir hom. Dis `n size nege (9)

 

Attachments

  • photo.JPG
    photo.JPG
    476.7 KB · Views: 532
  • photo1.JPG
    photo1.JPG
    476.7 KB · Views: 452
  • photo.JPG
    photo.JPG
    20.3 KB · Views: 444
Top