10 dae Etosha toe en weer terug.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TAI

Pack Dog
Joined
Sep 28, 2010
Messages
94
Reaction score
2
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Hallo aan al die Namib honne! Ek beplan so 10 dae trippie  in Oktober daar deur julle deel van die wereld. Die plan is om van Ausenkher via Aus, Solitaire, Walvisbaai, Brand berge tot by Etosha en weer terug deur Okahandja, Windoek, keetmanshoop, Ais-Ais en dan weer Kaap toe. My probleem is ek kan nie onthou waneer dit julle wind seisoen is nie. Ek was een jaar daar  en die wind het my in my m#@r gewaai ek het nie lus om weer gesandblast te word nie.

Kan julle manne wat weet dalk vir my so bietjie uithelp.
 
Top